top of page

Die 10 jaar oue vroulike diere is koeie wat ek gebruik het om my kudde op te bou. Dit is koeie wat bly produseer het. Ses van hierdie koeie se seuns is bulle wat op die veiling aangebied word. Hulle is almal swaar dragtig of met 'n kalfie. Daar sal ook op die katalogus aangedui word of hul slyt, oud is of tande nog reg.

 Hierdie is veldbulle. Van 2 September het hul ''n bul C mengsel as byvoeding gekry. Hul loop steeds in 'n 100 ha kamp want dit is vir ons baie belangrik dat hul aanhou wei. Dit vergemaklik aanpassing! Hulle is reg om in die kamp af te klim en dadelik te begin werk.

Bulle oppad veiling toe

Bulle wag nou vir die veiling!

bottom of page