
As gevolg van die droogte moes ons voor die winter 130 verse en 'n 100 koeie verkoop. Ek vra om verskoninig dat daar so min verse op my veiling is die jaar. Om weer byna die selfde getal diere daar te stel, bied ek egter 80 van my koeie aan op die veiling. Vir die eerste keer bied ons ook 3-in-1 koeie aan.

LR13222

LR13222

LR13383

LR13633

LR13633

LR13109

LR13125

LR13125

LR1384

LR1381

LR1381

LR13171

LR13264

LR13264

LR13264

LR13810

LR13810

LR13298

LR13298

LR13632

LR1340

LR13151

LR13199

LR13406

LR13406

LR13406

LR13212

LR13212

LR13812

LR13372

LR13705


LR13435

LR13435

LR13804

LR13804

LR13830

LR13317

LR13198

LR13486

LR13244

LR13675

LR13675

LR13273

LR13585

LR13585

LR13388

LR13388

LR13308

LR13308

Hierdie foto's van die bulle is 'n maand voor die veiling geneem. Die bulle sal baie gladder en mooier op die veiling vertoon. Neem kennis dat ons die bulle slegs 2 maande voor die veiling in 'n groot kamp begin afrond. Die rantsoen bevat baie ruvoer en word slegs as byvoeding gegee. Dit is vir ons van uiterse belang dat die bulle aanhou wei. Hierdie 3 jaar oue bulle pas dan maklik aan en verloor min kondisie op hul nuwe plase.