PROTOKOL

1. Alle bulle loop op die plaas Mothers Gift.

2. Alle bulle is getoets vir BM op 19 Augustus 2021 deur my veearts Dedré Nel en alle resultate was NEGATIEF.

3. Vir voorsorg toets ons weer ons bulle op 18 Oktober 2021 en vat dan dadelik die bloed deur na die laboratorium. Sou daar enige akitiwiteit wees sal ons reeds op die veilinsdag bewus wees daarvan.

Voorkomend:

- Alle veilingsgeriewe en krale is ontsmet.

- Ons spuit al ons verse op speen en weer 6 weke voor dekking met Rb51.

- As ons verse eerste keer kalf kry hul 'n derde dosis RB51.

LOT 9 LR18398.JPG