15 Bonsmara tipe verse. Dragtig gesertifiseer van Le Roc Brangus bulle

15 Bonsmara tipe verse, 2-4 maande dragtig gesertifiseer van Le Roc Brangus bulle. Gespuit teen knoppiesvel-, slenkdal- en 3-dag-stywesiekte. Geënt met Covexin en RB51. Prys R25000. Kontak Mornay 0827791454

15 Bonsmara tipe verse. Dragtig gesertifiseer van Le Roc Brangus bulle

R25,000.00Price