29 Brangus tipe verse( 2-4 maande dragtig)

29 Top gehalte Brangus kommersiële verse, 2-4 maande dragtig gesertifiseer van Le Roc Brangus bulle. Gespuit teen knoppiesvel-, slenkdal- en 3-dag-stywesiekte. Geënt met Covexin en RB51. Prys R25000. Kontak Mornay 0827791454

29 Brangus tipe verse( 2-4 maande dragtig)

R25,000.00Price