10 Dragtige Kommersiele Verse

10 Top gehalte kommersiële verse, 2-4 maande dragtig gesertifiseer van Le Roc Brangus bulle. Gespuit teen knoppiesvel-, slenkdal- en 3-dag-stywesiekte. Geënt met Covexin en RB51. Prys R25000. Kontak Mornay 0827791454

10 Dragtige Kommersiele Verse

SKU: Kommersiele Verse
R25,000.00Price