Le Roc Brangus Koeie met Kalwers

Rocmaster Koeie met Kalwers. Hul loop saam die bulle en helfte is reeds 3-in-1 bevestig. Hierdie is beproefde koeie wat 'n groot bydrae tot die stoet gemaak het. Meeste koeie se ouderdom wissel tussen 9 en 12 jaar.

Le Roc Brangus Koeie met Kalwers

R25,000.00Price
  • Le Roc Brangus Dragtige Verse