Le Roc Brangus dragtige Verse

Dragtige Verse. Hierdie verse is in 'n embrio ontvanger program gebruik. Hul was op die dag van oorplasing nie geskik om embrios te ontvang nie en ek het hul by die bul gesit. 

Le Roc Brangus dragtige Verse

R30,000.00Price
  • Le Roc Brangus Dragtige Verse