TWOROCK LR17358. Baie korrekte mediumraam bul uit Nasionale kampioen LR13583. Hierdie bul teel goeie been op sy kalwers. Hy dra ook die rooi geen en het al pragtige rooi kalwers op die grond.

TWOROCK LR17358 Brangus Semen

SKU: LR17358
R400.00Price