LR19441- vir uitsoek (minimum 5 diere)Hierdie top gehalte verse is gereed vir die bul. Alle verse is bloed geent teen Galsiek en Asiatiese Rooiwater, RB51 gespuit en geent teen Miltsiekte,Knoppiesvel, Slenkdalkoors en Drie-Dag-Stywesiekte, Covexin gespuit.

LR19441

SKU: LR19441
R25,000.00Price
  • LR19441- RocMaster

    [Kliek op die beesnommer om teelsyfers te sien.]

Proudly created by Nadia Verster

Address P.O. BOX 2 TWEESPRUIT - SOUTH AFRICA - 9770  

Email lerocbrangus@gmail.com

Tel +27 82 7791 454

  • Wix Facebook page