LR19703- vir uitsoek (minimum 5 diere)Hierdie top gehalte verse is gereed vir die bul. Alle verse is bloed geent teen Galsiek en Asiatiese Rooiwater, RB51 gespuit en geent teen Miltsiekte,Knoppiesvel, Slenkdalkoors en Drie-Dag-Stywesiekte, Covexin gespuit.

LR19703

SKU: LR19703
R25,000.00Price
  • LR19703- RocMaster

    [Kliek op die beesnommer om teelsyfers te sien.]