MOONSTONE LR15400.  Hierdie dik kompakte mediumraam bul met sy kort skede het baie goeie bespiering. Hy beweeg uitstekend. Sy vaar was 'n bloedrooi bul wat geteel is uit 'n 'brindle' ma en 'n 'brindle' pa en daarom is sy gradering 'n C.

MOONSTONE LR15400 Brangus Semen

R400.00Price