Rocmaster - uitsoek uit Le Roc geharde, 2 j oud bulle, in hul veldkondisie

Le Roc bied die uitsoek aan uit al ons 2 tot 2.5 jaar oue, geharde, veldaangepaste bulle. Geent teen Knoppiesvel-, Slenkdalkoors en Drie-dag-stywesiekte, Covexin en met bloed geent teen Galsiekte en Asiatiese Rooiwater.

Rocmaster - uitsoek uit Le Roc geharde, 2 j oud bulle, in hul veldkondisie

R80,000.00Price
  • Le Roc Brangus Dragtige Verse