Die 10 jaar oue vroulike diere is koeie wat ek gebruik het om my kudde op te bou. Dit is koeie wat bly produseer het. Ses van hierdie koeie se seuns is bulle wat op die veiling aangebied word. Hulle is almal swaar dragtig of met 'n kalfie. Daar sal ook op die katalogus aangedui word of hul slyt, oud is of tande nog reg.
Lot 1
Lot 1
Lot 2
Lot 2
Lot 2
Lot 3
Lot 3
Lot 4
Lot 5
Lot 6
Lot 6
Lot 7
Lot 8
Lot 8
Lot 8
Lot 9
Lot 10
Lot 11
Lot 11
Lot 12
Lot 12
Lot 13
Lot 13
Lot 14
Lot 15
Lot 15
Lot 16
LOT 16
Lot 18
Lot 22
Lot 25
LOT 25
Lot 26
LOT 26
LOT 27
Lot 27
Lot 28
Lot 29
LOT 32
LOT 36
Lot 39
Lot 40
Lot 42
Lot 43
Lot 44
LOT 45
Lot 46
LOT 50
LOT 53
LOT 53
Lot 55
LOT 56
LOT 60
Lot 67
Lot 68
Lot 69
Lot 70
Lot 71
Lot 72
Lot 75
Hierdie is veldbulle. Van 2 September het hul ''n bul C mengsel as byvoeding gekry. Hul loop steeds in 'n 100 ha kamp want dit is vir ons baie belangrik dat hul aanhou wei. Dit vergemaklik aanpassing! Hulle is reg om in die kamp af te klim en dadelik te begin werk.
Bulle oppad veiling toe
Bulle wag nou vir die veiling!