hexagon%20-%20groen%20raam%20-%2050%20tr
hexagon - beige - 30 transparent.png

BULLE

TE KOOP

Wat doen ons Februarie?

Spuit Bulle:

  • Vibrin,

  • Driedagstywesiekte,

Spuit Bulle en Koeie:

  • Knoppiesvel, 

  • Slenkdal (nie lewendig vir dragtige koeie),

  • Multimin en Vit A

Spuit alle diere onder 3 jaar sponssiekte

hexagon - donker - 30 transparent.png

Kontak ons gerus

>en besoek ons aanlyn winkel