2021 BULLE TE KOOP

Hierdie bulle is nou 2.5 jaar oud en kry net ‘n produksielek op die veld. Volgende somer lyk hul almal soos die bulle langsaan!