
Van die Veld vir die Veld

Kom kyk na veldaangepasde bulle

LOT 1 LR17724
Kort, dik,breed en bespierd

LOT 1 LR17724

LOT 10 LR17392
Dik Woema seun met goeie bespiering en skede

LOT 11 LR17346
Besonderse bul met baie goeie been uit swart moeder, LOT 78 en swart vaar.

LOT 12 LR15182
Bul met uitstekende lengte, goeie konstitusie en kort skede uit D00495, V599103 en KB0290

LOT 12 LR15182
Bebroefde vaar met baie lengte en diepte en goeie skede

LOT 14B GNF1730
Goeie lengte, baie mooi skede en uitstekende temperament, ou Yster is reg om sy stempel op 'n nuwe kudde te gaan afdruk.

LOT 121 LR17488
Uitstekende bespierde bul uit Rooipiet lyn en ouma is LOT 214

LOT 122 LR17585
Mediumraam versebul uit LOT 207

LOT 122 LR17585
Mediumraam versebul uit LOT 207

LOT 123 LR17817
Lang lyf , vol vleis bul uit vaer LR12242 wat baie goed by ons geteel het, sy ma is LOT 214

LOT 123 LR17817

LOT 123 LR17817

LOT 125 LR17798
Mediumraam bespierde bul met kort skede en goeie groei

LOT 126 LR1886
Jong versebul met besonderse teling. Al 4 oupagrootjies het uitstekend geteel. D98291,V599101, HH04549Jackpot, JJR0574

LOT 127 LR17385

LOT 127 LR17385

LOT 128 LR16304

LOT 128 LR16304
Bul met diepte, lengte en breedte regdeur.

LOT 13 LR13693
Bul met uitstekende lengte, goeie konstitusie en kort skede uit D00495, V599103 en KB0290

LOT 14 LR15351

LOT 14 LR15351
'Curvebender xtra-long' met rooi pa uit Homerun,D98291 en V599103 aan ma se kant.

LOT 2 LR17371

LOT 2 LR17374
Gebalanseerde bul met besonderse voorarm bespiering uit baie ou genetika. Uitstaande groeisyfers

LOT 2 LR17374

LOT 3 LR171002
Bul met uitstekende lengte en vol agterkwart

LOT 3 LR171002

LOT 4 LR17731
Dik, bree donkerrooi bul met baie vleis

LOT 4 LR17731

LOT 5 LR17605
DIKGAT uit 2 oupas wat dik en breed was. Finominale groeisyfers

LOT 6 LR17322
Baie korrekte mediumraam bul geteel uit V599103 van albei ouers

LOT 7 LR17183
Diep swart bul met ekstra lengte uit rooi pa. Uitstekende groeisyfers

LOT 7 LR17183

LOT 7 LR17183

LOT 8 LR17898

LOT 9 LR17761
Tipiese Brangus bul met besonderse kop

LOT124 LR17841
Mediumraam Donkerrooi bul met uitstekende groeisyfers uit Rooibos(Woema seun wat op Nasionaal verkoop is) en sy moerder LOT 116

LOT8 LR17898
Lang donkerrooi bul met baie goei bespiering uit V599103 en Rooipiet lyne

LR15351.jpg

M