top of page

DRAGTIGE VERSE TE KOOP

Hierdie is almal gekeurde stoet verse. Die vaderskap kan deur DNA bepaal word om dit SP verse te maak. 90% van ons kopers is kommersiele kopers wat nie ouerskap verlang nie en daarom wys die verse nog as B verse by die genootskap.

Proudly created by Verster Family

  • Wix Facebook page

Address P.O. BOX 2 TWEESPRUIT - SOUTH AFRICA - 9770  

Email lerocbrangus@gmail.com

Tel +27 82 7791 454

bottom of page